Goeie naand! Ek het onlangs besluit om oor te gaan na IMR4166 maar sien nou my QL het hom nog nie as n opsie nie. As iemand my asb kan help met waar ek die file kan kry om 4166 in te trek, of dalk met n aanduiding waarvoor ek moet mik vir n beginpunt met die volgende:
Kaliber: 22-250
Loop Lengte: 559mm
Dop Volume: 45.8gr H2O
Dop Lengte: 48.4mm
TPL: 60.7mm
Koeël: 55gr Hornady Varmint
Groete
Cobus
QL Hulp asb
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp asb
Begin met 35gr en QL voorspel 3330vps. Gaan op in 1gr inkremente.
Hoogste node is naby 3480vps. Stop as jy oor die 3500vps gaan. Druk by die' node is 56K van maks 65K. Behoort goeie ontbranding en doplewe te verseker.
Hoogste node is naby 3480vps. Stop as jy oor die 3500vps gaan. Druk by die' node is 56K van maks 65K. Behoort goeie ontbranding en doplewe te verseker.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


