Page 1 of 1

Nuwe uitbraak van Varkgriep

Posted: Sat Nov 14, 2020 11:02 pm
by Jacquesb
Hallo almal

Daar is weer n varkgriep uitbraak i Gauteng.
Hier is die Bio security regulasies soos gepubliseer en n kennisgewing aan veilings en vark eienaars.

Mooi loop

Re: Nuwe uitbraak van Varkfriep

Posted: Sun Nov 15, 2020 10:22 am
by PWV
Varkfriep is seker 'n mutasie van varkgriep?? :)

Re: Nuwe uitbraak van Varkfriep

Posted: Sun Nov 15, 2020 11:02 am
by Jacquesb
Oom PWV
Dis die ding van met dik vingers en swak oe op n selfoon tik.

Re: Nuwe uitbraak van Varkfriep

Posted: Sun Nov 15, 2020 11:04 am
by Jacquesb
Nog so bietjie ekstra inligting oor varkgriep.

Mooi loop.