Page 1 of 1

Jag beskikbaar Roan. kameelperd

Posted: Thu Nov 12, 2020 7:41 am
by william007
Goeie dag
Ek het n Roan bul beskikbaar vir jag , Dit sal nou in die maand moet gebeur.
Bul skat ons so 26 duim baie mooi bul. R15 000. vleis kan saam gaan , anders sal prys R12 000 bly vleis op plaas.

Het ook ou kameelperd bul beskikbaar vir jag. bul het paar merke op van bakley. R12 000 . vleis bly op plaas.

Baie dankie.
kan my whapp by 0730145519.