Page 1 of 1
223 QL data hulp
Posted: Sun Nov 01, 2020 6:41 am
by DJArlove
223 Rem
510mm loop lengte
TPL 57,50mm
69SMK HPBT
Water:31gr
Vita N140
Magneto spoed:
24.2=2826
24.4=2848
24.6=2882
24.8=2883
25.0=2909
25.2=2920
25.4=2949
25.6=3000
25.8=3009
Re: 223 QL data hulp
Posted: Sun Nov 01, 2020 3:31 pm
by tripodmvr
Die resultate is nie mooi lynreg nie en hier is my aanbevelings sonder om die groepering uitslae te hĂȘ.
1. Node 4 is by maks druk en probeer en kyk wat maak 25,5gr - d.w.s. op eie risiko as jy hier wil kuier. Spoed 2960vps.
2. Tussen node kan moontlik by 24,5/6 wees - spoed 2860vps
3 Node 5 - 23,7gr en 2770vps
Re: 223 QL data hulp
Posted: Sun Nov 01, 2020 5:33 pm
by DJArlove
Re: 223 QL data hulp
Posted: Sun Nov 01, 2020 5:35 pm
by DJArlove
Re: 223 QL data hulp
Posted: Sun Nov 01, 2020 5:36 pm
by DJArlove
Re: 223 QL data hulp
Posted: Sun Nov 01, 2020 5:38 pm
by DJArlove
Die 24.7 het belowend gelyk. Daai skoot links is ek nie seker of dit nou ek of die kondisie was nie. Sal net weer moet laai en kyk.
Die groepe is toe geskiet met silencer op.
Data wat gegee was was sonder silencer.