Page 1 of 1

Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 10:23 am
by Malan123
Menere, my kop is heel duidelik te plat vir die fancy ding. Is daar nog iemand wat 'n z8i skiet wat my dalk kan help met sy zero stop? Ek volg die instruksies maar dit help niks! Ek het die Ballistic turret flex op die scope.

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 11:15 am
by Toxxyc
Waarmee sukkel jy? Wil jy die zero stop adjust na jou POI toe nadat jy hom ingestel het?

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 11:15 am
by Malan123
Ja ja netso

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 11:15 am
by Lategan1
Belangrikste Malan, jou beursie is darem nie plat nie!

Beste.

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 11:57 am
by Malan123
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 11:59 am
by Malan123
Handleiding se as ek turret afhaal moet ek die buitenste ring oplig en draai. Dit werk nie vir my nie

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 12:08 pm
by Williel
Kyk bietjie na die tube clip, miskien help dit.

https://www.youtube.com/watch?v=OKegyDxukHc

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 12:10 pm
by Malan123
Dankie Willie. Die Ballistic Turret Flex werk anders as die gewone Ballistic Turret.

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 12:13 pm
by tripodmvr

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 12:17 pm
by Malan123
Oom driepoot dis nou reeds hierdie wat ek doen maar hy stop nie die turret by POI nie. Hy is wel op 20moa rail gemount - kan dit 'n verskil maak? Ek doen heel duidelik iets verkeerd want sodra ek die turret terug sit werk sy zero stop, hy werk net nie op die regte plek nie

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 12:36 pm
by Malan123
Het hom uitgefigure, dankie manne. Ek moes iets op die BT Flex self ook adjust

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 12:37 pm
by tripodmvr
Malan, sonder om die teleskoop onder hande te neem, is dit waar my hulp stop. Ek het nie na die man se raad gaan kyk nie.

Bly jy het die stryd gewen. Lekker skiet !!!!!!

Re: Swarovski z8i Zero Stop hulp

Posted: Tue Oct 27, 2020 12:40 pm
by Malan123
Dankie Oom driepoot. Ek weet dit was amper soos om te vra of 'n girl mooi is maar jy wys nie eers 'n foto nie. Het gehoop iemand wat self een skiet kon my help oor die foon.

Het geweet dit gaan iets klein wees wat ek nie reg doen nie, maar ek het al slapelose nagte oor die ding gehad