Page 1 of 1
Skiet van reiers in Oosterse land
Posted: Thu Oct 15, 2020 9:11 pm
by tripodmvr
Hier is nou reeds verskeie van die' videos geplaas. Kan my nie dink dat kormorante en reiers smaaklike vleis lewer nie.
https://youtu.be/SXIXuL1GB_k
Re: Skiet van reiers in Oosterse land
Posted: Thu Oct 15, 2020 10:03 pm
by Methos
Naand oom.
Hulle word nie vir vleis geskiet nie. Kyk ek hou baie van reiers. Pragtige voëls. Maar hier in Europa is daar baie vis plase. Hierdie voëls teel aan soos nog iets en maak groot skade op daai plase.
Die mens het 'n wanbelans in die natuur veroorsaak. Verseker. Maar nou omdat ons dit veroorsaak het moet ons die probleem beheer. Dit is dieselfde as jakkals jag en kraaie skiet.
Dis nie altyd die lekkerste werk nie maar dit moet gedoen word. Hier by ons het die kraaie populasie eksponsieel gegroei terwyl die sangvoëls en ander diere soos hase etc se nommers geduik het. As daar te veel is van een dan is daar minder van die ander. Dit gaan als oor balans en omdat die Liewe Vader vir ons breins gegee het moet ons dit doen.
Miskien verstaan ons nie altyd die beste nie en soms word daar foute gemaak moet ons dit doen op die beste wyse wat ons daai oomblik glo.
Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk
Re: Skiet van reiers in Oosterse land
Posted: Fri Oct 16, 2020 8:17 am
by airhunter
Minste wat mens sou verwag is beter skootplasing en verseker n beter kaliber?
Weet nie wat die ou in die video gebruik nie maar dit lyk vir my bitter sloppy.
Daardie tipe voëls sit normaalweg baie stil en nek en kopskote sou my teiken wees.
Wat uitdun betref verstaan ek 100%
Jag of uitdun, etiek bly dieselfde.
Re: Skiet van reiers in Oosterse land
Posted: Fri Oct 16, 2020 9:45 am
by Dimitri
airhunter wrote: Fri Oct 16, 2020 8:17 am
Minste wat mens sou verwag is beter skootplasing en verseker n beter kaliber?
Jag of uitdun, etiek bly dieselfde.
Agree with this.
I have never shot any egrets, herons or cranes myself and - for some reason - have no desire to eat them. I think it is a mindset thing and perhaps not logical. I eat guinea-fowl and they don't only eat seeds. They eat worms, caterpillars, grasshoppers, locusts and probably many other types of insects as well, so why should I have a problem eating other birds that eat other creatures?
I found it very interesting that many American Hunters consider Sandhill Crane to be the best game meat available. This bird lives in marshes and wetlands and is omnivorous. Although a large part of it's diet consists of seeds and cultivated grains it also includes "berries, tubers, small vertebrates, and invertebrates. Nonmigratory populations eat adult and larval insects, snails, reptiles, amphibians, nestling birds, small mammals, seeds, and berries."
Re: Skiet van reiers in Oosterse land
Posted: Fri Oct 16, 2020 9:54 am
by Geno
Dimitri wrote: Fri Oct 16, 2020 9:45 am
I found it very interesting that many American Hunters consider Sandhill Crane to be the best game meat available.
I've heard the same. They consider it "The rib-eye of the sky"
Re: Skiet van reiers in Oosterse land
Posted: Fri Oct 16, 2020 10:35 am
by knipmes
If you read the book Cape Cookery - Louis Leipold, you could buy large birds like cranes and flamingos on the market in those times.
Re: Skiet van reiers in Oosterse land
Posted: Fri Oct 16, 2020 3:21 pm
by tripodmvr
Korhaan en 'n klip in die pot voëls wat daar geskiet word.