Page 1 of 1

Het ek dit gemis?

Posted: Sat Oct 03, 2020 9:14 am
by Vergo10
Dagsê...mis ek iets of is daar nog geen Oktoberfest in sig? Dit hou 'n man darem besig om so bietjie window shopping te doen...

Re: Het ek dit gemis?

Posted: Sat Oct 03, 2020 11:35 am
by PWV
Deesdae is dit beter om by die huis te drink. ;)

Re: Het ek dit gemis?

Posted: Sat Oct 03, 2020 12:10 pm
by naas222
maar dan kan jy nie "window shopping" doen nie.😁😁

Re: Het ek dit gemis?

Posted: Sat Oct 03, 2020 2:30 pm
by Methos
Dit voorkom blou oë en missing tande...

Sent from my SNE-LX1 using Tapatalk


Re: Het ek dit gemis?

Posted: Sat Oct 03, 2020 4:29 pm
by Vergo10
;D , ek't gehoop op 'n paar specials by een van die groot winkels maar duidelik wys dit julle manne se koppe staan op dop en chop en julle is almal klaar met 2020 se skiet en jag aktiwiteite

Re: Het ek dit gemis?

Posted: Sat Oct 03, 2020 4:47 pm
by naas222
wee jy.. dan moet sy mooi skryf.. bierfees.. of special fees.... met window shopping gedog jy wil die skoonere geslag so van agter die sonbril beloer 🤣🤣🤣