Page 1 of 1

S121 te koop

Posted: Mon Sep 21, 2020 11:26 am
by Scrappies
Dagse Kerels,

Daar is nie manne hier rond wat moontlik nog S121 het wat hulle wil laat gaan nie?

Mooi dag

Re: S121 te koop

Posted: Mon Sep 21, 2020 2:23 pm
by Aceofspades
Scrappies, ek het nie, maar sal nie omgee om ook in die ry te staan as die S121 se prys nie belaglik is nie.

Kriek


Re: S121 te koop

Posted: Mon Sep 21, 2020 9:05 pm
by Spanner
Scrappies, jy het PM

Re: S121 te koop

Posted: Tue Sep 22, 2020 3:05 pm
by Spanner
Aceofspades wrote: Mon Sep 21, 2020 2:23 pm Scrappies, ek het nie, maar sal nie omgee om ook in die ry te staan as die S121 se prys nie belaglik is nie.

Kriek
Kriek, jy het 'n PM

Spanner

Re: S121 te koop

Posted: Tue Sep 22, 2020 3:27 pm
by Aceofspades
Baie dankie Spanner. Ek waardeer. Ek sal jou nou nou kontak.

Kriek