Page 1 of 1

Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Sat Sep 19, 2020 8:46 pm
by Ds J
Goeienaand, weet iemand dalk iets van n mesmaker genaamd Sauer?
Die onderstaande mes is deel van n versameling, maar niemand weet iets daarvan nie.
IMG-20200918-WA0029.jpg

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Sun Sep 20, 2020 7:02 am
by Heinz Petersen
Solingen-based knife manufacturer GÜDE and J. P. Sauer & Sohn have teamed up to make the most elegant of all knives. The handles are made of Turkish walnut, the same wood used to make the superior stocks of SAUER INDIVIDUAL rifles.
Dit is wat ek kry op Google

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Sun Sep 20, 2020 8:26 am
by Ds J
Dankie

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Sun Sep 20, 2020 9:39 am
by tripodmvr
Ons leer elke dag iets nuuts. Dankie vir die vraag. Mes lyk al heel bejaard?

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Sun Sep 20, 2020 12:10 pm
by Ds J
tripodmvr wrote: Sun Sep 20, 2020 9:39 am Ons leer elke dag iets nuuts. Dankie vir die vraag. Mes lyk al heel bejaard?
Ek stuur foto's sodra ek meer ontvang het.

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Sun Sep 20, 2020 5:21 pm
by tripodmvr
Dit sal gaaf wees as mens die mes as geheel kan sien.

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Mon Sep 21, 2020 6:28 am
by Ds J
IMG-20200920-WA0057.jpg
IMG-20200920-WA0039.jpg
IMG-20200920-WA0050.jpg

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Mon Sep 21, 2020 1:11 pm
by OosKaapJagter
Hierdie is net die opinie (raaiskoot?) van 'n leek. Sauer is 'n bekende wapenvervaardiger in Duitsland. Hulle het hordes Mauser K98's vir die Duitse weermag vervaardig.

Die reeksnommer op die mes laat my dink iemand het 'n K98 bajonet wat vervaardig was deur Sauer gebruik om die mes te maak.

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Tue Sep 22, 2020 6:56 pm
by Capt. Yoda
OosKaapJagter wrote: Mon Sep 21, 2020 1:11 pm Hierdie is net die opinie (raaiskoot?) van 'n leek. Sauer is 'n bekende wapenvervaardiger in Duitsland. Hulle het hordes Mauser K98's vir die Duitse weermag vervaardig.

Die reeksnommer op die mes laat my dink iemand het 'n K98 bajonet wat vervaardig was deur Sauer gebruik om die mes te maak.
Ek dink jy slaan hom op sy kop. Baie goeie oog daar

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Wed Sep 23, 2020 9:32 am
by Methos

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Wed Sep 23, 2020 2:32 pm
by Frikkie Coetzee
Die Nommer is duidelik ingeslaan met die hand maar K98 aksies vir oorlogs doeleindes se reeksnommes was vier nommers. Nie vyf nie en die Sauer logo was nie gebruik op die bayonet nie

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Wed Sep 23, 2020 7:09 pm
by Krobb
Uitermatige lang hef. Lyk of jy hom met twee hande kan vat.

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Wed Sep 23, 2020 9:45 pm
by tripodmvr
Krobb wrote: Wed Sep 23, 2020 7:09 pm Uitermatige lang hef. Lyk of jy hom met twee hande kan vat.
My ook opgeval.

Re: Mesmaker genaamd "Sauer"??

Posted: Wed Sep 23, 2020 11:39 pm
by Ds J
IMG-20200920-WA0045.jpg