Nuwe jag geweer
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Nuwe jag geweer
Dagse manne,
Ek kort so bietjie raad, my gat jeuk vir n jaggeweer bou in NZ.
Ek weet nie watse kaliber om te kies nie.....
Die bokke is mar redelik "sag" in NZ. Defnitief nie soos Afrika bokke nie.
Ek het n lang aksie, standaard boltface en redelike nice lig gewig carbon kolf. Ek wil kyk om n carbon loop ook op te sit. Wil hom so lig en kort as moontlik hou. Dalk 20" loop.
Ek beplan om bokke van so 50m - 500m te jag. Ek het n 26" 6mm Creed vir baan/PRS gebruik. Hy is heeltemal te swaar om mee te jag.
Kaliber wat sal werk op n lang aksie en iets watse loop ook redelik goed hou? Pel hier het n 280 AI voorgestel? Wat van 284? 6.5 PRC?

Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Nuwe jag geweer
6.5x55?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Nuwe jag geweer
Ek sou ook gegaan het vir die 280 AI of anders 7x64.
Hulle is elkgeval so naby aan mekaar soos kan kom.
Geniet die shopping, dis altyd lekker.
Hulle is elkgeval so naby aan mekaar soos kan kom.
Geniet die shopping, dis altyd lekker.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe jag geweer
6.5-284
284 Shehane
Sent from my iPhone using Tapatalk
284 Shehane
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nuwe jag geweer
My bartlein in 6.5x284 het 400 skote gehou....
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe jag geweer
En myne 2500 met n Walther so ek weet nie wat die ander mense verkeerd doen nie. Daai geweer het n 140’s teen 3202 geskiet, 147’s teen 3106 en 156 Berger’s teen 3025.Sangoma (IAN) wrote:My bartlein in 6.5x284 het 400 skote gehou....
Dit was lekker warm ladings en was terug gesny na 1000 skote. Na dit het ek nog 1400+ skote geskiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nuwe jag geweer
Wat is jou lading met die 147gr?
Ek gebruik 53.3gr H4831SC.
26"
2900 fps
Ek gebruik 53.3gr H4831SC.
26"
2900 fps
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe jag geweer
Dit is iets wat ek nie publiek maak nie. Ek PM jou...Sangoma (IAN) wrote:Wat is jou lading met die 147gr?
Ek gebruik 53.3gr H4831SC.
26"
2900 fps
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe jag geweer
Die QL polisie hou jou dopjankraay wrote:Dit is iets wat ek nie publiek maak nie. Ek PM jou...Sangoma (IAN) wrote:Wat is jou lading met die 147gr?
Ek gebruik 53.3gr H4831SC.
26"
2900 fps
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nuwe jag geweer
Arnold wrote:Die QL polisie hou jou dopjankraay wrote:Dit is iets wat ek nie publiek maak nie. Ek PM jou...Sangoma (IAN) wrote:Wat is jou lading met die 147gr?
Ek gebruik 53.3gr H4831SC.
26"
2900 fps
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Nuwe jag geweer
Sjoe, maar julle manne is bang vir die QL polisie ........Arnold wrote: Sun Sep 13, 2020 12:41 pmDie QL polisie hou jou dopjankraay wrote:Dit is iets wat ek nie publiek maak nie. Ek PM jou...Sangoma (IAN) wrote:Wat is jou lading met die 147gr?
Ek gebruik 53.3gr H4831SC.
26"
2900 fps
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe jag geweer
Ja ek dink ook n lekker 270 is net die ding vir Sangoma
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nuwe jag geweer
6.5-284
Ek het my 7x64 verander na n 6.5-284 en ek is baie tevrede.
Ek kry min of meer dieselfde spoed 143gr eldx (6.5 @ 2950fps) en 139gr sst (7x64 @ 2900fps) onderskeidelik, maar met minder terugskop in die 6.5 asook n beter bc koeël.
Die 6.5-284 het n 26 duim loop en die 7x64 het n 22,3 duim loop gehad. Ek sal met n 24 duim of selfs korter ook 2950 haal met die norma. Ek het n light palma loop op die norma en is nie te swaar vir my jagdoeleindes nie.
Ek het nognie 200 skote deur die loop nie, maar ek glo en sal gemaklik 1500 plus uit hom kry, ek skiet teen matige druk.
Ek sal enige dag weer n 7x64 vat, maar ek weet nie of ek my 6.5-284 sal verruil vir een nie, veral as ek meeste van die tyd sagter of kleiner wild skiet gaan nie.
Sent from my SM-A315F using Tapatalk

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nuwe jag geweer
270 is overkill
Man kan nie NZ se sagte HAKA bokkies met 300 magnum performance platmaak
7-08 is die antwoord
Man kan nie NZ se sagte HAKA bokkies met 300 magnum performance platmaak
7-08 is die antwoord
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nuwe jag geweer
Straight 284 as dit dan nou n langaksie MOET wees
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe jag geweer
Ian
As jy wil n 20 duim looplengte he dan moet jy kyk na rondtes wat werk met poeiers wat nie vinniger brand as S365/IMR4350 nie. Stadiger verbrandende poeiers as die gaan heel moontlik baie wispulturige ontbranding lewer uit die kort loop. So al hierdie overbore rondtes wat voorgestel word gaan nie idiaal wees nie. As ek vinnig dink gaan iets soos n 260 Rem Ackley of 7x57 Ackley baie mooi vir die doel dien. Jy sal lekker swaar pitte kan aanjaag teen goeie spoed met die regte kruit.
Groetnis
Wouter

Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Nuwe jag geweer
Hoe groot is die bokke wat jy daar kan/wil/moet jag? As dit alles duiker- tot rooibokgrootte is, kan n ligter koeeltjie mooi werk. Maar as dit groter tipe bokke is sal jy waarskynlik na n groter kaliber moet kyk.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe jag geweer
Hulle jag "stags" daar wat groot is, ek sou ook na n 260AI kyk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nuwe jag geweer
Dankie Wouter vir die tegniese informasie. Dit maak 100% sin.
Die 7x57 ai behoort n fantastiese jag kaliber te maak.
Die 7x57 ai behoort n fantastiese jag kaliber te maak.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe jag geweer
Ek sit in dieselfde bootjie en kyk sterk na 7-08 of weer 'n 6.5 Creedmoor. Ek het reeds dries vir die creed en herlaai data. Wil net eers aan die skiet kom.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nuwe jag geweer
Klink vir my of of n 6mm Creedmoor mooi sal werk 
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe jag geweer
7x57 AI = 7x64 as ons na ballistiek kyk. 'n 24duim loop is waarmee meeste jaggewere uitkom. Ek skiet 150TSX teen 2860vps uit my 7x64.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Nuwe jag geweer
Ek weet nie of die manne daar vlaktejag doen of bosjag nie, maar al hierdie 6.5 needmore kalibers moet jy maar jou rangefinder en camo kleure aantrek of net lyfskote skiet.
As iemand anders saam met jou jag en vir jou kan range, sal die stadiger kalibers vir vlaktejag ook goed werk, maar as jy nie goed kan afstand skat soos ek nie is daai klipgooiers nie ideaal nie, daarom eerder die overbore kalibers soos 243ai, 6slr, 6cm, 6.5-284, 270, 7x64 of 30-06. Die overbore kalibers gee jou ook gewoonlik beter spoed met korter lope. Ek weet egter nie watter kruit daar beskikbaar is nie...
Bygesê ek jag meestal in vlaktes en skiet vir die nek of die kop want ek jag vir vleis, ek skiet nie met mono koele nie en vermy maar lyfskote waar ek kan.
Baie manne stel kalibers voor wat ideaal vir baanskiet is met bekende afstande, wat nie noodwendig ideaal vir jag met onbekende afstande is nie.
My 2 sente
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
As iemand anders saam met jou jag en vir jou kan range, sal die stadiger kalibers vir vlaktejag ook goed werk, maar as jy nie goed kan afstand skat soos ek nie is daai klipgooiers nie ideaal nie, daarom eerder die overbore kalibers soos 243ai, 6slr, 6cm, 6.5-284, 270, 7x64 of 30-06. Die overbore kalibers gee jou ook gewoonlik beter spoed met korter lope. Ek weet egter nie watter kruit daar beskikbaar is nie...
Bygesê ek jag meestal in vlaktes en skiet vir die nek of die kop want ek jag vir vleis, ek skiet nie met mono koele nie en vermy maar lyfskote waar ek kan.
Baie manne stel kalibers voor wat ideaal vir baanskiet is met bekende afstande, wat nie noodwendig ideaal vir jag met onbekende afstande is nie.
My 2 sente
Groete
Sent from my SM-A315F using Tapatalk
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Nuwe jag geweer
Danie, jag hier is heel anders as in SA. Jy skiet of 30m in digte bos of 500m+ as jy op die "tops" jag. NZ is vreeslik bergagtig, beteken jy klouter letterlik tot bo op die berge se tops en skiet na die volgende berg se top toe.
Dit maak dit interresant om n ideale jag kaliber te kies. Ek sou skat die kiwis jag 80% met stainless tikkas in 7-08mm of 7mm Rem mags. Onthou dit reen ook vreeslik baie hier, so mooi walnut kolwe bestaan amper nie hier nie. Jy stap/klouter agter die wild aan. Bakkie jag bestaan ook nie hier nie agv die moeilike terein.
Range finder binos is baie populer. Meeste jagters gebruik dit. Jy benodig ook n stel met baie goeie glas. Dit is moeilik om die bokke te spot as hulle in die koelte staan of onder bome staan met average glas.
Meeste van die jagters gebruik carbon kolwe en kort dun 18"-20" lope vir hulle jag gewere. Die kort gewere druk jy sommer agter in jou rug sak as jy in die berge stap.
Manne, jag hier is moeilik mar ook baie lekker.