Page 1 of 1

Bitter lekker wilds blad resep

Posted: Mon Sep 07, 2020 11:51 am
by ruaanb
Manne julle kan die een gerus probeer! Is diep lekker!


https://youtu.be/rDBCyRQfgr4

Re: Bitter lekker wilds blad resep

Posted: Mon Sep 07, 2020 12:36 pm
by J le Roux
Sjoe, hoe spyt kry ek nou dat ek die naweek se hele rooibok knypkop verkoop vir kookvleis…..

Die resep lyk ook nie eers na baie moeite nie.

Re: Bitter lekker wilds blad resep

Posted: Mon Sep 07, 2020 2:01 pm
by Eduard Venter
Ek het al die bestanddele behalwe 'n springbok blad... Sal maar moet plan maak!

Sent from my SM-A520F using Tapatalk


Re: Bitter lekker wilds blad resep

Posted: Mon Sep 07, 2020 4:39 pm
by ruaanb
Rooibok blad Sal ook werk Eduard

Re: Bitter lekker wilds blad resep

Posted: Mon Sep 07, 2020 4:40 pm
by ruaanb
J le Roux wrote:Sjoe, hoe spyt kry ek nou dat ek die naweek se hele rooibok knypkop verkoop vir kookvleis…..

Die resep lyk ook nie eers na baie moeite nie.
Bitter min moeite en die eindproduk is bitter lekker.

Re: Bitter lekker wilds blad resep

Posted: Mon Sep 07, 2020 7:30 pm
by Eduard Venter
ruaanb wrote:Rooibok blad Sal ook werk Eduard
Nee, gladnie! Die probleem is ek het 'n rooibok blad in die vrieskas. Dink ek moet eerder 'n springbok jag reël haha

Sent from my SM-A520F using Tapatalk