Page 1 of 1

Kruitkeuse vir 6.5x55

Posted: Sun Sep 06, 2020 8:33 am
by 3kus
Goeie more manne,

Ek soek bietjie raad. Ek laai huidiglik VV N550 in my 6.5x55. Ek het 'n 22" loop. Ek skiet 129gr tot 156gr punte, maar ondervind dat my dopvolume tussen 80-85% is.... Ek het nou al bietjie raad gevra, maar wil graag iets anders probeer wat my resultate kan verbeter en beskikbaar is op die rakke. Op die stadium gesels ek nie oor prys nie.. met die R/$ is al die kruite se pryse in sy tjops in.

Wat stelle julle voor? Ek het die volgende in gedagte: VV N160, Norma MRP en IMR 4350? IMR 4955 en Hodgdon H4831 lyk ook goed - wik en weeg net oor beskikbaarheid.

Dankie baie, Drikus

Re: Kruitkeuse vir 6.5x55

Posted: Sun Sep 06, 2020 9:00 am
by tripodmvr
Beide N550 en 4350 is bietjie vinnig brandend vir die 6,5x55. MRP doen baie goed en N560 ook.

Re: Kruitkeuse vir 6.5x55

Posted: Sun Sep 06, 2020 10:10 am
by 3kus
Baie dankie oom Marius