Mauser-werke Oberndorf M94
Posted: Wed Aug 19, 2020 11:46 am
Hello menere
Ek het so bietjie raad nodig om die waarde te bepaal van 2 gewere.
Albei is gemerk Mauser-werke Oberndorf m94. Die een is 'n 30-06 en die ander 'n 9.3X62
Die 9.3 het n Zeis Diavari-Z 1,5 - 6 scope op met n quick release swivel mount. Serial nommer begin met
Die 30-06 het 'n Diatal Z x6 scope
Hulle is albei in feitlik nuwe toestand.
Ek kry bitter min inligting op die internet. Ek kan sien die model is reg in die 1990's gemaak. https://en.wikipedia.org/wiki/Mauser#1990%E2%80%932004
As enigiemand iets weet ten opsigte van die gewere sal ek dit opreg waardeer.
Baie dankie