Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
-
Vaaljapie
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Aug 03, 2020 10:29 pm
Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Hello almal!
Ek is baie nuut aan die forum, en kan myself baie hier sien leer asook aktief deelneem aan die gesprekke en my insae lewer.
Ek is Stiaan de Nysschen van Pietersburg, nuut in geweer eienaarskap, maar jag al saam met my pa en oupa van 9 jaar oud af.
My bevoegtheid is gedoen en ek wag nou in spanning vir my lisensies asook my nuwe aankoop.
Die ou gewere wat gestoor word is n BRNO .22 en ou enkel loop plaas haelgeweer wat blykbaar al geslagde in ons familie is.
En nuwe aankoop gaan 'n 6.5 Creedmoor wees, Opsoek na 'n Howa met 'n ORYX chassis of moontlik remington, waarmee ek wil begin 500m Teiken skiet en soortgelyke aktiwiteite saam met die 3 keer 'n jaar BWB jag.
Baie dankie aan HANSIESLIM wat my voorgestel het aan die forum.
Groete
Stiaan (26)

Brno .22, Howa 6.5CM Oppad 
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Lekker Stiaan! Welkom Hier, glo jy sal dit baie geniet.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Welkom Stiaan!!
Terwyl jy beplan om geweer te koop.....koop sommer 2, veral as jy bevoorreg is om 3 keer per jaar BWB te jag. My ervaring is dat BWB se kind soms met ‘n groter pit gestamp wil word as 6.5. Dalk kan jy handelaar ompraat vir afslag as jy 2 gewere koop

22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Ja nee, 'n BWB, wil ordentlik neergesit wees..
Ja hier gaan' n paar kopskieters kom kommentaar lewer dat jy 'n BWB in die kop kan skiet met' n. 22...los maar daai raad hoor, groot gun agter die blad.
Ja hier gaan' n paar kopskieters kom kommentaar lewer dat jy 'n BWB in die kop kan skiet met' n. 22...los maar daai raad hoor, groot gun agter die blad.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Baie welkom maat.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Welkom Stiaan!
- Joubert778
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu May 26, 2016 3:44 pm
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Welkom Ou Stiaan !! Welkom op die forum
True nobility is not being superior to your fellow man, but rather being superior to your former self - Hemmingway
" There is no such thing as over-kill "
.308 win Tikka T3 Super Varmint
.243 Win Howa
.9 mm Para Browning Hi-Power
" There is no such thing as over-kill "
.308 win Tikka T3 Super Varmint
.243 Win Howa
.9 mm Para Browning Hi-Power
- Bonesjara
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Tue Jun 07, 2016 8:10 pm
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Baie welkom.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Welkom!!
Klink my jy soek ‘n 9.3x62!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Klink my jy soek ‘n 9.3x62!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Hoera!!! Welkom
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Lekkerste burger? 'n Pietersburger!
Baie welkom, jy het jouself goed voorgestel, sien uit om te lees van die BWB jagte, ek moet nog eendag een jag!