Loop vervanging
Posted: Mon Jul 27, 2020 1:44 pm
Goeie dag almal
As ek die loop op my howa 6.5x55 wil vervang met een van daardie accu gun se match lope, wat sal die prosedure wees? Koop ek die loop met die serial nommer op, gee form in by SAPS om loop te lisensieƫr en as loop goed gekeur word, kan ek dan die loop op die geweer sit of is daar ander stappe wat gevolg moet word?