Maltahohe boorgat help
Posted: Thu Jul 23, 2020 8:29 pm
Kerels.
My pa het n pomp, pype en kabels laat val in n diep boorgat.
Dis n job vir n man wat ken! Wie kan help hier. Dis redelik dringend, die gat is belangrik.
Praat asb met my
Sent from my SM-G960F using Tapatalk