Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Tue Jul 21, 2020 3:46 pm
by 375Ruger
Goeie dag, hoop dit gaan goed, lees al paar jaar lank op die forum en al baie geleer maar nooit aangemeld nie.
Ek bly op Marken, so 70km vanaf Ellisras. Probeer so veel as moontlik in die veld kom, jag met geweer en boog. Gunsteling geweer is my 375 Ruger , Ruger m77 wat op my pa se naam is.
Hoop om nog baie te leer!
Reed van Zyl (18)
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jul 21, 2020 5:15 pm
by Frederik
Baie Welkom, neem aan jy ken CF Ackerman en Data Strydom goed van jou geweste hulle was saam my op skool.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jul 21, 2020 5:36 pm
by tripodmvr
Welkom, mooi wereld daar by jou. Het 'n paar jaar op Mooimeisiesfontein gejag. Paar draaie daar by die ko-op en die mall gemaak. Sal jou later vra oor kennise op die dorp.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jul 21, 2020 6:17 pm
by 375Ruger
Frederik wrote:Baie Welkom, neem aan jy ken CF Ackerman en Data Strydom goed van jou geweste hulle was saam my op skool.
Dankie oom het al vir CF ontmoet
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Jul 21, 2020 6:19 pm
by 375Ruger
tripodmvr wrote:Welkom, mooi wereld daar by jou. Het 'n paar jaar op Mooimeisiesfontein gejag. Paar draaie daar by die ko-op en die mall gemaak. Sal jou later vra oor kennise op die dorp.
Dankie oom sal interesant wees
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Jul 22, 2020 10:32 am
by PWV
Welkom, 375Ruger!!!
Geniet it hier!!
Re: Nuwe lid
Posted: Wed Jul 22, 2020 2:49 pm
by Plaashaas
Baie welkom