Page 1 of 1

Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Thu Jul 16, 2020 4:42 pm
by 264 Win Mag
Weet iemand van kursusse wat aangebied word in die Wes Kaap

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Thu Jul 16, 2020 5:43 pm
by Jaktrap
Naandse
Ons moet kyk hoe lyk die belangstelling dan kan ons iets reel.

Het ook n man of 2 so as daar genoeg belangstelling is dan kan ons plan maak.
Mooiloop

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Thu Jul 16, 2020 5:58 pm
by BenJacobs
Ek stel ook belang

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Fri Jul 17, 2020 1:46 pm
by Bravo1
Stel belang....Suid Kaap omgewing?

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Fri Jul 17, 2020 8:11 pm
by Quicker
Wat sal so kursus kos (balpark) en hoe lank hou dit mens besig?

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Fri Jul 24, 2020 12:01 am
by Blitzzz
Ek stel ook belangstel. Luister graag as daar meer besonderhede is.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Fri Jul 24, 2020 8:42 am
by Jan Dissel
Ek het ook iemand wat belang stel. Kan dalk 2 raak.

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Fri Jul 24, 2020 12:31 pm
by fdt
Dag se,

Ons ook 2 wat belang stel.

Groete,
Francois

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Sun Jul 26, 2020 11:45 am
by jaracal
Ek sien daar is 'n paar manne wat belangstel in 'n kursus in die Weskaap/Suidkaap opmgewing.
Ek kan vir julle een aanbied.
Die kursus kos gewoonlik R1500-00 wat dan brunch en aand ete insluit. Ek kom egter die boere tegmoet agv die droogte van die afgelope paar jare.
Vir boere is dit R600-00 p/p wat nie etes en drinkgoed insluit nie met 'n minimum van 10 persone.
Jy kry 'n DVD en CD en 'n sertifikaat wat deur Ooskaap en Weskaap natuurbewaring erken word vir die uitreik van permitte ens.
Stuur my 'n whatsapp na nul 8twee 4944 060
Groete

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Sun Jul 26, 2020 12:49 pm
by Willie
Dankie Hein. Die aandbod vir die boere word baie waardeer. Nou kort ons net die getalle hier naby Touwsrivier/Laingsburg/Ladismith/Barrydale of dalk selfs Montague/Calitzdorp
En dan 'n datum ?

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Fri Oct 02, 2020 1:40 pm
by Jaktrap
Dagse.
Ek begin n WA groep om n bietjie die name ens van manne te kry vir n kursus. As julle belangstel kan julle my WA op
082 421 nege 201
Dan kan ons na n venue en datums begin kyk,

Lekker dag
Albe

Re: Enige roepkursusse in die Wes Kaap in Julie/Aug 2020

Posted: Fri Oct 02, 2020 2:07 pm
by jaracal
Dankie Albe
Ek het my beplanning uitgewerk dat ek so 2de of 3de naweek in November die kursus in die Suidkaap kan aanbied. Weet nie hoe dit julle sal pas nie.
Groete