Page 1 of 1
Silencer
Posted: Thu Jul 16, 2020 4:12 pm
by sako 30-06
Ek het n Terminator silencer op my .243, weet iemand dalk wat die skroefdraad is?
Re: Silencer
Posted: Thu Jul 16, 2020 4:41 pm
by Malan123
Hang af van die dikte van loop. As dit metric is, is dun lope gewoonlik m14x1 en duk lope m18x1, maar om te meet is om te weet
Re: Silencer
Posted: Thu Jul 16, 2020 5:07 pm
by sako 30-06
Malan123 wrote: Thu Jul 16, 2020 4:41 pm
Hang af van die dikte van loop. As dit metric is, is dun lope gewoonlik m14x1 en duk lope m18x1, maar om te meet is om te weet
Dankie Malan.
Dis n dunloop, so ek dink dis M14x1.
Maar sal sommer meet.
Die help darem
Re: Silencer
Posted: Thu Jul 16, 2020 5:35 pm
by Malan123
Plesier. Die 14 is die dikte en die 1mm is die pitch. Party dunlope word 13mm gesny en ek het al selfs 13.5mm gesien. Watse geweer is dit?
Re: Silencer
Posted: Thu Jul 16, 2020 7:19 pm
by Blitzzz
My Terminator silencer op my dunloop is n M14x1
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Silencer
Posted: Thu Jul 16, 2020 7:22 pm
by sako 30-06
Malan123 wrote: Thu Jul 16, 2020 5:35 pm
Plesier. Die 14 is die dikte en die 1mm is die pitch. Party dunlope word 13mm gesny en ek het al selfs 13.5mm gesien. Watse geweer is dit?
Dis n ou sako forester.
Re: Silencer
Posted: Fri Jul 17, 2020 2:45 pm
by Malan123
Dit behoort m14x1 te wees
Re: Silencer
Posted: Sat Jul 18, 2020 7:38 am
by sako 30-06
Malan123 wrote: Fri Jul 17, 2020 2:45 pm
Dit behoort m14x1 te wees
Ek het gemeet net om seker te wees en jy is reg dit is M14x1.
Baie dankie.