Raad asb
Posted: Tue Dec 13, 2011 9:44 pm
Hi julle, het lanklaas vis gevang tot onlangs wat die gogga weer gebyt het.
Het lekker groot Daiwa katrol wat nie stok het, en gaan soek toe stok wat pas.
Ek ken glad nie die nuwe goed en op aanbeveling van die winkelman koop ek toe
n 10 foet Sensation Carp hunter, is dit goed of nie?
Soek ook 'n lekker bait caster vir 'n 6 foet stok om bass mee te vang, enige raad of aanbevelings sal wardeer word.
Groete
erx