Page 1 of 1
Schmidt&Bender kruishaar/reticles
Posted: Sun Jun 28, 2020 1:54 pm
by Lamtjop
Middag almal, ek is opsoek na fotos van verskillende S&B reticles. As daar enige eienaars is kan julle n paar fotos van die kruis neem en hier plaas of my PM dan sommer net whatsapp. Ek soek veral fotos van A8 varmint dot, P3L en A7L. Groete Tjops
Re: Schmidt&Bender kruishaar/reticles
Posted: Sun Jun 28, 2020 2:06 pm
by Supacow
Google is your friend
Re: Schmidt&Bender kruishaar/reticles
Posted: Sun Jun 28, 2020 2:28 pm
by Sako75
Re: Schmidt&Bender kruishaar/reticles
Posted: Sun Jun 28, 2020 8:20 pm
by Lamtjop
Ek het al S&B se reticles foos gegoogle, nuwe website het vir meeste reticles n pdf met mates by maar nie vir A8 varmint dot of P3L nie, ek kry ook nie ordentlike images op google nie. n Foto gee net soveel beter idee hoe n kruis deur scope vertoon. Ek sal foto baie waardeer, groete.
Re: Schmidt&Bender kruishaar/reticles
Posted: Sun Jun 28, 2020 9:45 pm
by Sako75
Waar woon jy Lamtjop?
Ek het 'n 4-16x50 waarna jy kan kyk as jy wil met 'n A8 Varmint. Hy is fyn en ek dink nie 'n foto gaan mooi werk nie.
Persoonlik dink ek die A8 Varmint is dalk meer prakties as die P3. DIe A8 Varmint is net vreeslik dun.
https://www.youtube.com/watch?v=sYEy23xUEac
Kyk ook hier op die laaste bladsy.
https://schmidtundbender.de/phocadownlo ... lassik.pdf
https://schmidtundbender.de/downloads/c ... 50-klassik
Re: Schmidt&Bender kruishaar/reticles
Posted: Mon Jun 29, 2020 6:44 pm
by Lamtjop
Dankie ek het daai A8 gemis.
Re: Schmidt&Bender kruishaar/reticles
Posted: Sun Mar 28, 2021 2:18 pm
by Jarred
Here are some of there new reticles