Page 1 of 1

Lekker roep sessie inni koue

Posted: Sat Jun 20, 2020 11:50 pm
by Gerhard
Kyk dit raak sommer vroeg aand koud nou hier op die Platorand.

Jakkalse pla by Nguni beeste met kallers en boer vra ek moet asb gaan roep.

8 jakkalse vir n sessie die tyd vd jaar is nie sleg nie.
4 x reuns en 4 x tewe.

Nie een vd tewe soog nie.

Gemiddelde ouderdom is 1-2 jaar met een teef wat 3-4 jaar oud is.

Image

Die 222 Rem met 50gr VMax doen die ding met vanaand skote tussen 75-250m


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lekker roep sessie inni koue

Posted: Sun Jun 21, 2020 7:34 am
by naas222
Mooi man... dit lyk goed..
was dit stelle of rondloopers....

Re: Lekker roep sessie inni koue

Posted: Sun Jun 21, 2020 7:46 am
by Eduard Venter
Goeie werk!

Sent from my SM-A520F using Tapatalk


Re: Lekker roep sessie inni koue

Posted: Sun Jun 21, 2020 9:39 am
by pieter h
Goed gedoen Gerhard die koue knyp nou behoorlik.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lekker roep sessie inni koue

Posted: Sun Jun 21, 2020 11:30 am
by tripodmvr
Mooi gedoen, maar lyk my jy is 'n Vrystater as ek die kortbroek op jou jagvideo bekyk - jy voel nie die koue nie !!!!!!!

Re: Lekker roep sessie inni koue

Posted: Sun Jun 21, 2020 11:32 am
by Gerhard
tripodmvr wrote:Mooi gedoen, maar lyk my jy is 'n Vrystater as ek die kortbroek op jou jagvideo bekyk - jy voel nie die koue nie !!!!!!!
Nee, groot geword hier in Dullstroom en geniet die koue.

Lang broek inni veld werk nie lekker vir my nie Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lekker roep sessie inni koue

Posted: Sun Jun 21, 2020 3:15 pm
by PWV
As dit koud is trek hy twee kortbroeke oormekaar aan! :)

Re: Lekker roep sessie inni koue

Posted: Tue Jun 23, 2020 6:55 am
by Gerhard
Gister aand weer uit in die selfde kamp op versoek vd boer...

Een vd skote was 270 tree.
Twee reuns en n teef.
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Lekker roep sessie inni koue

Posted: Tue Jun 23, 2020 11:23 am
by naas222
aitsa ma jy piets hulle goed

Re: Lekker roep sessie inni koue

Posted: Tue Jun 23, 2020 11:55 am
by pieter h
Netjies Gerhard al wat gisteraand by my in gekom het was die koue


Sent from my iPhone using Tapatalk