Page 1 of 1

Mes Maker Voorstelle

Posted: Wed Jun 17, 2020 10:40 am
by Springkudu
More manne,

Ek wil graag vir my ‘n cleaver mes laat maak om in die braaikamer te gebruik, watter mes maker kan julle voorstel wat nie te duur is nie maar wel goeie werk doen?

Ek weet van Phillip Dull, Eric Els en AS Strydom messe, alhoewel ek ongelukkig nie hulle messe kan bekostig, dit sal maar vir eers ‘n droom moet bly, hopelik eendag.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Mes Maker Voorstelle

Posted: Wed Jun 17, 2020 11:11 am
by Supacow
Takealot

Re: Mes Maker Voorstelle

Posted: Wed Jun 17, 2020 11:12 am
by Jakkie07
Hi
Ek saljou n man in PE se nommer stuur met PM.
Francois du Toit Knives

Re: Mes Maker Voorstelle

Posted: Wed Jun 17, 2020 11:43 am
by jdpretorius
Elke mes maker het seker maar sy eie styl, soos enige iets hand-gemaak, so jy gan dalk na 'n paar moet kyk wat vir jou daai WOW gevoel gee
Ek't al 'n paar skedes vir Dave Monroe (sell: nul84 ses0ses twee11nul) gemaak en kan se' hy is nogal pedanties as dit by sy kwaliteit kom. Onder die leerwerk opskrif is van die messe wat hy gemaak het. Hierdie is ook een van sy eie cleavers, dink ek.

Re: Mes Maker Voorstelle

Posted: Wed Jun 17, 2020 11:48 am
by Xplicitly
Springkudu

Stuur my 'n PM met wat jy in gedagte het, dan help ek jou. Hier is een of twee manne op die forum wat wel al van my messe besit.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk