Page 1 of 1

QL Hulp asb 300WSM

Posted: Sat Jun 13, 2020 7:34 pm
by PetrusB
Naand manne, kan iemand ons asb n helpende hand gee?

Ons sukkel met n winchester 300WSM mod70

loop lengte: 605mm
dop lengte 53.1
H2o 81.2
Gebruik Norma URP 59.3gr het ons oor 5 skote die volgende gegee:
1-2772
2- 2807
3-2754
4-2766
5-2801

Ons skiet 168 A-max met TPL van 72.00mm. 2mm jump.

dankie by voorbaat.

Re: QL Hulp asb 300WSM

Posted: Sat Jun 13, 2020 8:21 pm
by Ultralight
PetrusB wrote:Naand manne, kan iemand ons asb n helpende hand gee?

Ons sukkel met n winchester 300WSM mod70

loop lengte: 605mm
dop lengte 53.1
H2o 81.2
Gebruik Norma URP 59.3gr het ons oor 5 skote die volgende gegee:
1-2772
2- 2807
3-2754
4-2766
5-2801

Ons skiet 168 A-max met TPL van 72.00mm. 2mm jump.

dankie by voorbaat.
Kyk hier:
https://www.norma-ammunition.com/en-gb/reloading-data

Norma URP brand dalk te vinnig - beter vir 150gr klas koeëls.
Norma 204 is beter vir die 165-168gr klas koeëls.

Kyk ook hier:
https://www.norma-ammunition.com/en-gb/ ... ort-magnum

Groete,
Ultralight


Sent from my SM-G570F using Tapatalk


Re: QL Hulp asb 300WSM

Posted: Sat Jun 13, 2020 8:32 pm
by tripodmvr
Jy is naby aan 'n node met die lading. 59gr en 2780vps

Die hoogste veilige node is by 61,8gr en spoed van 2900vps

Stem saam dat 'n bietjie stadiger dryfmiddel beter sal werk. MRP sal die beste doen. N204 is nog steeds te vinnig om 'n hoër node te haal.

Hopelik sal effens hoër druk ook die ES verbeter. Die kort loop draai hier brieke aan.

Re: QL Hulp asb 300WSM

Posted: Sat Jun 13, 2020 9:22 pm
by Ultralight
.

Re: QL Hulp asb 300WSM

Posted: Sun Jun 14, 2020 4:39 pm
by PetrusB
ek stem saam dink nie ons het die regte kruit beet nie, ons het toe met die MRP n baie mooi groepering op 300m gekry vanoggend met 60.5gr. ons het 2820 avg gekry met n SD van 11 oor n paar skote. dankie vir die hulp! ons het n silencer op so spoed kan seker so raps bo oom Tripod se 2780 wees sou ons sonder silencer skiet. gaan vir eers die URP skiet en later oorgaan na iets meer gepas. dankie baie!

Re: QL Hulp asb 300WSM

Posted: Sun Jun 14, 2020 5:23 pm
by tripodmvr
Ek is nou deurmekaar. Het julle nou met URP geskiet?

Waarmee het julle spoed gemeet? Chrony op 5m weg?

Re: QL Hulp asb 300WSM

Posted: Mon Jun 15, 2020 9:18 am
by PetrusB
ja oom, weer URP net met 60.5gr. Die spoed was redelik dieselle maar baie meer konstant en groepe was puik! kon nie regtig glo dis soveel beter nie so toe laai ons nog 5 op daai lading en toe skiet hy weer mooi! chrony is op 5m ja, daar is n reuse silencer op die geweer as dit enige iets kan beinvloed.

Re: QL Hulp asb 300WSM

Posted: Mon Jun 15, 2020 3:23 pm
by tripodmvr
Die node bereken op 59,4gr en 2770vps op die chrony 5m weg.

Ek wil half dink dat julle die nodeband beet het. As julle eendag tyd het toets die 59,4gr en laai dan ook tussen dit en die 60,5gr. Julle sal dan 'n idee kry van hoe breed die band is.

Re: QL Hulp asb 300WSM

Posted: Thu Jun 18, 2020 12:53 pm
by PetrusB
Dankie vir die hulp oom driepoot!