Jakkals jag 101

Post Reply
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 880
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Jakkals jag 101

Post by BenJacobs »

Dag sê almal.
Ek is vreeslik geïnteresseer in roep en jag van jakkalse. Ek het nie die nood om 'n kursus te doen nie, want hier by ons is nie rêrig jakkalse nie. Is daar YouTube videos wat dit verduidelik? Of iets wat ek kan lees?
Groete Ben
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkals jag 101

Post by Geno »

Koop Oom Hein se DVD's en E-Boek. Daar is n klomp lekker info in.
https://www.jaracal.net/3-cd-s-en-dvd-s
Goed, beter, 6millimeter!
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 880
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Re: Jakkals jag 101

Post by BenJacobs »

Dankie oom. Sal bietjie gaan kyk.
Post Reply