Page 1 of 1

30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 10:34 am
by Gideon Burger
More Lede

Glo dit gaan goed met almal.

Ek het vir my n 30-06 gekoop in CZ 557 met n 520mm loop. (Nog nie self gemeet nie)

Ek wil graag hoor watse kruit sal lekker werk vir die kaliber met 180gr Nosler accubond.

Ek kan nie glo ek het n 30-06 gekoop nie.

Groete

Gideon Burger

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 10:53 am
by Mellies
H4350, IMR 4350, N550, Norma 204. Dink URP van Norma behoort ook te werk...

Met `n vleisie...

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 11:00 am
by Arnold
Daar is seker ander dryfmiddels in dieselfde klas maar N550 lyk of dit sal goed doen. Anders as jy nog S365 het kan jy dit ook gooi.

165gr -> +- 2800 fps VV N550 ;
180gr -> +- 2630 fps VV N550;
200gr -> +- 2570 fps VV N550

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 11:30 am
by tripodmvr
S365 is ook in die N550 se klas.

Lovex se dryfmiddels gee spoed in die orde van 2550-2570vps.

Die kort loop gaan spoed beinvloed. As jy platter wil skiet kyk na 150-165gr. Vir bos sal die 180gr goed werk.

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 2:53 pm
by Gerhardu
Sien RL-17 sal ook nogal mooi werk.

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 3:09 pm
by tripodmvr
Ons noem baie dryfmiddels, maar hoe is hul beskikbaarheid en prys?

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 3:20 pm
by Gideon Burger
Baie dankie julle

Hoe lyk die druk van die VV N550 teen 2630 fps?

Groete

Gideon Burger

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 3:52 pm
by Dale SH
Gerhardu wrote: Wed May 20, 2020 2:53 pm Sien RL-17 sal ook nogal mooi werk.
Please could you advise who has stock of this product ?

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 3:59 pm
by Dale SH
Gideon Burger wrote: Wed May 20, 2020 3:20 pm Baie dankie julle

Hoe lyk die druk van die VV N550 teen 2630 fps?

Groete

Gideon Burger
54000 psi to 56000 psi depending on how your powder behaves.

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 4:02 pm
by Gideon Burger
Thank you very much Dale

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Wed May 20, 2020 4:09 pm
by Dale SH
My pleasure

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Thu May 21, 2020 5:12 am
by Mellies
Dale SH wrote: Wed May 20, 2020 3:52 pm
Gerhardu wrote: Wed May 20, 2020 2:53 pm Sien RL-17 sal ook nogal mooi werk.
Please could you advise who has stock of this product ?
RL17 will be available soon...

Met n vleisie...

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Thu May 21, 2020 6:56 am
by Dale SH
Mellies wrote: Thu May 21, 2020 5:12 am
Dale SH wrote: Wed May 20, 2020 3:52 pm
Gerhardu wrote: Wed May 20, 2020 2:53 pm Sien RL-17 sal ook nogal mooi werk.
Please could you advise who has stock of this product ?
RL17 will be available soon...

Met n vleisie...
Great. I look forward to it.

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Thu May 21, 2020 7:36 am
by JPS
Reloder has Been available at safari outdoor for a few months now.

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Thu May 21, 2020 8:06 am
by Dale SH
JPS wrote: Thu May 21, 2020 7:36 am Reloder has Been available at safari outdoor for a few months now.
Yes I am aware of that, but Reloder 17 specifically has not been available in the stores.

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Thu May 21, 2020 8:31 am
by JPS
Ah ok, I have been waiting for 26....

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Thu May 21, 2020 9:36 am
by Draegan
Ek is erg nuuskierig oor RL17. Mense aan die ander kant van die groot dam kry skynbaar goeie resultate daarmee met die Kruitmorse. :laugh:

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Fri May 22, 2020 8:13 am
by Gerhardu
JPS wrote: Thu May 21, 2020 8:31 am Ah ok, I have been waiting for 26....
Ja julle moet seker daai kort vet doppe vol kry. Jaloers op jul 7mm manne!

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Fri May 22, 2020 8:14 am
by Gerhardu
Draegan wrote: Thu May 21, 2020 9:36 am Ek is erg nuuskierig oor RL17. Mense aan die ander kant van die groot dam kry skynbaar goeie resultate daarmee met die Kruitmorse. :laugh:
Nee wat. Daai RL17 sal mooi loop! Ek weet op ligter punte soos 150gr sal Varget ook mooi gooi.

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Mon Jun 15, 2020 3:18 pm
by Wilmar_Grobbelaar
Kan iemand my dalk help met min/ max ladings vir 30-06 met 180gr Sierra Pro-hunters sp, CCI 250 primers, Viht N550 kruit.
22 duim Musgrave loop?

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Mon Jun 15, 2020 3:28 pm
by tripodmvr
https://www.vihtavuori.com/reloading-data/

Jy sal hier min en max ladings kry. Hulle lope is 24 duim as ek dit nie mis het nie, so trek 50vps af vir jou 22 duim loop.

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Mon Jun 15, 2020 3:57 pm
by Wilmar_Grobbelaar
Dankie

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Sun Jun 21, 2020 5:17 pm
by Valley Pursuits
Also waiting for RL-17.
URP works very well in my 30-06 with 165 Tipped Gamekings and 180gr Accubonds.

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Sun Nov 20, 2022 8:51 pm
by drieslg
30-06. Herlaai data met Vithavuori N 550. Kan iemand my asb net help met hulle lading as n BEGIN punt dat ek nie te lank gaan siek na n goeie lading soek nie. Vithavuori plaas data per patroonpunt met geen plasings vir Swift A frame nie. Ek is besig om ladings te ontwikkel vir 165 en 180 grein. Doppe is Nossler en Norma met CCI 200/250 .

Re: 30-06 Herlaai

Posted: Sun Nov 20, 2022 9:28 pm
by tripodmvr
Die ladings op VV se webtuiste is baie wisselvallig. Probeer 48gr vir albei koeƫls en skiet 3 skote vir groep en meet die spoed. Gebruik gewone CCI200. Bly by een soort dop - jou keuse watter is vir jou beter.

Gaan lees onder Quick Load herlaai en bring daardie inligting dat ons dit kan gebruik om 'n lading te ontwikkel. Begin 'n nuwe plasing onder die QL herlaai sodat ons net oor jou saak kan gesels.