Page 1 of 1

.308 loop wat rondstaan (Ek vat n kans)?

Posted: Wed Apr 29, 2020 8:14 pm
by Jacques.308
Naand

Ek vat n kans maar ny betroubare Sako se loop het na baie bokke en baie skote sy gat gesien.

Ek is opsoek na n loop vir hom wat my nie n arm en n been gaan kos nie en vat n kans dalk is hier iemand wat een het wat rondle, dalk n ou projek sin wat nooit gebeur het nie?

Groetnis

Sent from my SM-G960F using Tapatalk


Re: .308 loop wat rondstaan (Ek vat n kans)?

Posted: Thu Apr 30, 2020 12:02 am
by Lategan1
Jacques, jy weet sekerlik .308 staan nie rond nie, hulle gaan saggies om met hulle werk!

Beste.

Re: .308 loop wat rondstaan (Ek vat n kans)?

Posted: Thu Apr 30, 2020 6:24 am
by Mellies
Humkoop het .308 lope teen skerp pryse.

Met n vleisie...

Re: .308 loop wat rondstaan (Ek vat n kans)?

Posted: Thu Apr 30, 2020 10:09 am
by PWV

Re: .308 loop wat rondstaan (Ek vat n kans)?

Posted: Thu May 07, 2020 4:46 pm
by Jaco123
Ek het 'n 30-06 loop wat van n Tikka T3 af kom. Nie seker of die 2 se skroefdraad die selfede sal wees nie. Die loop is nuut. Die geweer was glo gekoop vir die aksie voor die loop af gehaal is.