Hulp met 8x68s
Posted: Wed Apr 29, 2020 5:56 pm
Hi Almal, Wonder of iemand my dalk kan help met 'n min-maks lading vir die 8x68s
H4350
Norma Oryx 196Gr
Loop = 25"
Ek weet die data is min...hoop julle kan hiermee werk, kon nog nie dop volume ens. meet nie.
Groete
H4350
Norma Oryx 196Gr
Loop = 25"
Ek weet die data is min...hoop julle kan hiermee werk, kon nog nie dop volume ens. meet nie.
Groete