Page 1 of 1
Courier dienste
Posted: Wed Apr 29, 2020 2:42 pm
by .270 Man
Goeie dag
Gaan courier dienste soos aramex en courier guy of postnet to postnet oop wees op vlak vier.
Hoor graag.
Dankie
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Courier dienste
Posted: Wed Apr 29, 2020 3:06 pm
by Dirkvh
Courier Guy is nou al oop.
Re: Courier dienste
Posted: Wed Apr 29, 2020 3:08 pm
by .270 Man
Is hulle oop vir alles of net vir essential items?
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Courier dienste
Posted: Wed Apr 29, 2020 3:10 pm
by Dirkvh
.270 Man wrote: Wed Apr 29, 2020 3:08 pm
Is hulle oop vir alles of net vir essential items?
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Ek het gister in Colesberg 'n pakkie weg gestuur, en hul het my nie gevra oor inhoud.
Re: Courier dienste
Posted: Wed Apr 29, 2020 3:10 pm
by .270 Man
Okay dankie
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Courier dienste
Posted: Wed Apr 29, 2020 4:28 pm
by Malan123
Nounet met postnet gesels. Hulle maak eers op vlak 3 oop
Re: Courier dienste
Posted: Wed Apr 29, 2020 4:50 pm
by BeesBreet
.270 Man wrote:Goeie dag
Gaan courier dienste soos aramex en courier guy of postnet to postnet oop wees op vlak vier.
Hoor graag.
Dankie
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Courier guy was nooit toe hier nie
Re: Courier dienste
Posted: Wed Apr 29, 2020 8:00 pm
by LoopSoosStroop
Courier Guy se amptelike stand is op hulle webtuiste, slegs mediese en "essential" items tydens Vlak 4. Gewone pakkies mag eers by Vlak 3 gestuur word. Ek is seker hulle gaan kom oplaai as ek nou 'n "request" laai, maar wie vat die pak as die pakkie gekonfiskeer word?
Re: Courier dienste
Posted: Wed Apr 29, 2020 10:50 pm
by hierswolf
News24 se pos en courier dienste loop weer tydens vlak 4.
https://m.news24.com/SouthAfrica/News/s ... n-20200429
Re: Courier dienste
Posted: Thu Apr 30, 2020 9:36 am
by Aceofspades
TCG (en ander koeriers) was redelik adamant om net essentials te transport.
Soos ek nou die nuwe regulasie lees kom dit voor dat ek weer hulle dienste kan gebruik van Maandag af.
Maar met tyd kom raad. Laat ons maar sien.
Kriek
Re: Courier dienste
Posted: Thu Apr 30, 2020 10:28 am
by Capt. Yoda
Ek het ook n boks wat ek na my toe wil stuur. Hyt 12 sulke glas cylinders binne in
Re: Courier dienste
Posted: Thu Apr 30, 2020 10:50 am
by Aceofspades
Dis seker een of ander spuitstof ampules?
Kriek
Re: Courier dienste
Posted: Thu Apr 30, 2020 12:29 pm
by Capt. Yoda
750ml ampules
Re: Courier dienste
Posted: Thu Apr 30, 2020 2:06 pm
by Francoisv
Capt. Oblivious wrote:750ml ampules
12 ampules en 'n masker of 2. Bobs y' r uncle.
Ek gaan in elke masker wat ek uitstuur in so swart tassie met spons wat bv 130 gate in het verpak vir beskerming.
2 daughters. Plenty guns.
Re: Courier dienste
Posted: Thu Apr 30, 2020 2:31 pm
by jankraay
Francoisv wrote:Capt. Oblivious wrote:750ml ampules
12 ampules en 'n masker of 2. Bobs y' r uncle.
Ek gaan in elke masker wat ek uitstuur in so swart tassie met spons wat bv 130 gate in het verpak vir beskerming.
2 daughters. Plenty guns.



Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Courier dienste
Posted: Thu Apr 30, 2020 8:17 pm
by Gbyleveldt
Ek het twee pakkies hierdie week ontvang van courier guy, en nog een gestuur. Uit ander provinsies. Hulle het vir geen sertifikate gevra nie.
Re: Courier dienste
Posted: Thu Apr 30, 2020 11:09 pm
by LoopSoosStroop
Gbyleveldt wrote: Thu Apr 30, 2020 8:17 pm
Ek het twee pakkies hierdie week ontvang van courier guy, en nog een gestuur. Uit ander provinsies. Hulle het vir geen sertifikate gevra nie.
Hmmm, lyk my dis maar 'n geval van se een ding en doen iets anders.
Re: Courier dienste
Posted: Thu May 07, 2020 11:08 am
by .270 Man
Ek het gister pakkie ontvang van courier guy en verwag ander pakkie vandag ook.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Courier dienste
Posted: Thu May 07, 2020 12:13 pm
by andre007
Ek
hoor dat RAM eers van vlak 2 mag wapens vervoer

Re: Courier dienste
Posted: Thu May 07, 2020 1:09 pm
by JohanvB
Ook al geskenke gekry van Courier Guy af, wag nou vir doppe vanaf Humkoop, hulle gebruik RAM, smaak my dit ga lank vat.. Of ek moet Courier guy inspan..
Re: Courier dienste
Posted: Thu May 07, 2020 1:12 pm
by Malan123
Postnet her ook weer vandag oopgemaak...
Re: Courier dienste
Posted: Thu May 07, 2020 9:27 pm
by Trompie
Gesien nou op courier guy se website hy moet declaration invul dat dit net essential goods is....
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Re: Courier dienste
Posted: Fri May 08, 2020 8:18 am
by Aceofspades
Ek het aan die begin van lockdown gesukkel om pakkies uit te kry, met papiere.
Ek het gister die eerste twee toets pakkies laat optel en dit lyk asof hulle na die regte plekke toe beweeg. Ja, jy moet al jou papiere reg hê.
En in my geval sal ek moet bewyse kry dat die koëels vir (op die stadium) wettige doeleindes gebruik gaan word. Nie vir die koeriers nie, maar sodat ek nie tronk toe gaan nie.
Kriek