Page 1 of 1

Navraag: Turfplaas Safaris TBZ/ Dwaalboom area

Posted: Thu Apr 23, 2020 12:24 pm
by knipmes
Ek weet ons gaan heelwaarskynlik probleme he om hierdie seisoen te gaan jag. Ten spyte van die probleme wil ek net hoor, het iemand dalk al op hierdie plaas gejag? Die pryse lyk billik. Die kontak nr is Bennie Du Plessis 0603686757 Enige kommentaar
Dankie en groete