Page 1 of 1
Drank te ruil
Posted: Wed Apr 22, 2020 8:16 pm
by Apie
Drank te ruil vir 2018 Hilux 2.8 Extended Cab 4x4
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Drank te ruil
Posted: Thu Apr 23, 2020 6:06 am
by PieterG
Apie wrote:
Drank te ruil vir 2018 Hilux 2.8 Extended Cab 4x4
Sent from my iPhone using Tapatalk
As jy vir n Ford vra sal jy regkom..
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
Re: Drank te ruil
Posted: Thu Apr 23, 2020 6:41 am
by Basjan123
Sal 365 ook oorweeg word ?? ....vra namens 'n vriend !
Re: Drank te ruil
Posted: Thu Apr 23, 2020 8:44 am
by sako 30-06
More Apie
Toe ek die rum en die klipdrift sien toe dink ek hier is nou n man met smaak.
Maar toe ek sien jy vra vir n Toyota het my siening baie vinnig verander.

Re: Drank te ruil
Posted: Thu Apr 23, 2020 10:31 am
by Capt. Yoda
Wa kan ek nou n Hilux koop, gaan makliker wees as om drank te koop