Page 1 of 1

As jy nog nie n bok mis geskiet het nie, het jy nog nie genoeg gejag nie...

Posted: Wed Apr 22, 2020 6:54 am
by Gerhard
Kom stap saam met my en kom kyk hoe maklik dit is om n blesbok mis te skiet...Image

https://youtu.be/GfSuTfxRpe4

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: As jy nog nie n bok mis geskiet het nie, het jy nog nie genoeg gejag nie...

Posted: Wed Apr 22, 2020 8:34 am
by Dolf014
En as jy die bok mis geskiet skiet het, is vraag 1 mos altyd: Hoe het dit gebeur?? En dan spin jou breinselle om antwoorde te kry!!

Re: As jy nog nie n bok mis geskiet het nie, het jy nog nie genoeg gejag nie...

Posted: Wed Apr 22, 2020 8:47 am
by Lategan1
So hou dit mens nederig. Dankie vir eerlike deel, mooi jagomgewing en bokke.

Daai monopoot.... begin daar fout soek!

Beste.

Re: As jy nog nie n bok mis geskiet het nie, het jy nog nie genoeg gejag nie...

Posted: Wed Apr 22, 2020 8:48 am
by Gerhard
Ja dit maak mens altyd wonder,
Ek vermoed die eerste skoot het ek dalk gras raak geskiet naby my wat gesorg het vir defleksie.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: As jy nog nie n bok mis geskiet het nie, het jy nog nie genoeg gejag nie...

Posted: Wed Apr 22, 2020 11:05 am
by FHM
Gerhard wrote: Wed Apr 22, 2020 8:48 am Ja dit maak mens altyd wonder,
Ek vermoed die eerste skoot het ek dalk gras raak geskiet naby my wat gesorg het vir defleksie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wou jou nou vra wat reken jy was die misskoot op daai eerste bok? ;)
Dankie vir die deel en geluk met jou bok wat jy wel gekry het.
Ja nee, daai mono-pods en ek kan mekaar ook nie vind nie.

Re: As jy nog nie n bok mis geskiet het nie, het jy nog nie genoeg gejag nie...

Posted: Wed Apr 22, 2020 11:08 am
by Gerhard
FHM wrote:
Gerhard wrote: Wed Apr 22, 2020 8:48 am Ja dit maak mens altyd wonder,
Ek vermoed die eerste skoot het ek dalk gras raak geskiet naby my wat gesorg het vir defleksie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wou jou nou vra wat reken jy was die misskoot op daai eerste bok? ;)
Dankie vir die deel en geluk met jou bok wat jy wel gekry het.
Ja nee, daai mono-pods en ek kan mekaar ook nie vind nie.
Ek moes maar mono vat want kamera, tripod, skiet stok en geweer raak net te veel om te dra en nog te probeer bekruip Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: As jy nog nie n bok mis geskiet het nie, het jy nog nie genoeg gejag nie...

Posted: Wed Apr 22, 2020 1:53 pm
by OosKaapJagter
Oorweeg dit om 'n quad stick te kry. Dit is niks meer moeite as om 'n mono saam te dra nie, maar dit voel asof jy van 'n skietbank af skiet.

Been there, done that...

Re: As jy nog nie n bok mis geskiet het nie, het jy nog nie genoeg gejag nie...

Posted: Wed Apr 22, 2020 1:55 pm
by Gerhard
OosKaapJagter wrote:Oorweeg dit om 'n quad stick te kry. Dit is niks meer moeite as om 'n mono saam te dra nie, maar dit voel asof jy van 'n skietbank af skiet.

Been there, done that...
Ek het een net nie genoeg dra plek gehaad nie.

So leer mens.

Ek verkies n skoon mis as n amper mis

Sent from my iPhone using Tapatalk