Page 1 of 1

Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.

Posted: Wed Apr 15, 2020 11:02 am
by Schalk van Wyk
Middag Menere.

Soos in my opskrif. Ek is op soek na n Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum Magasyn. Verstaan nie dat so lekker geweer so swak magasyn kan he nie. Myne het gekraak. Hoor graag van julle.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.

Posted: Wed Apr 15, 2020 11:32 am
by BigBoreFanatic
Join the queue. Ek soek al lank na magasyne vir my 308 en 375.
Die 'verspreiders' verander gereeld en die beloftes hoop net op.
En ás jy dalk een opspoor is die prys belaglik (R2 000.00+).
Stem saam, so 'n unieke en lekker geweer met 'n 'made in china' tiepe plastiek gemors.

Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.

Posted: Wed Apr 15, 2020 11:37 am
by Schalk van Wyk
Ai Big Bore. Ek is eintlik maar n bietjie moedeloos. Sien die bottom metalnop die geweer (of eerder bottom plastic) is oom nie in goeie kondisie nie. Ek gee hom sommer weg.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.

Posted: Wed Apr 15, 2020 11:43 am
by Supacow
Nogal dieselfde van Tikka verwag maar lyk my sover hou hulle!

Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.

Posted: Wed Apr 15, 2020 2:21 pm
by Xplicitly
Ek wonder of iemand nie 'n plastiek magesyn kan 3D print nie? Kan iemand foto plaas van die magesyn? Ek het self Steyr en indien dit dieselfde magesyn is, is ek bereid om myne op te teken in CAD en vir vriend te stuur met printer. Miskien kan ons hom so "Reverse Engineer"?

Sent from my SM-G965F using Tapatalk



Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.

Posted: Wed Apr 15, 2020 4:45 pm
by JohanvB
IMG_20200415_164144.jpg

Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.

Posted: Wed Apr 15, 2020 7:36 pm
by BigBoreFanatic
Xplicitly wrote: Wed Apr 15, 2020 2:21 pm Ek wonder of iemand nie 'n plastiek magesyn kan 3D print nie? Kan iemand foto plaas van die magesyn? Ek het self Steyr en indien dit dieselfde magesyn is, is ek bereid om myne op te teken in CAD en vir vriend te stuur met printer. Miskien kan ons hom so "Reverse Engineer"?

Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Ek het so ruk terug met iemand juis oor so-iets gepraat maar hy wou toe 'n enorme bedrag gehad het net om die magasyn te teken. Hy doen self of het self 'n 3d printer. Omdat die 308 en 375 verskillend is, sou dit my sy tekenry dubbeld gekos het...
Ek sal my fotos soek.

Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.

Posted: Wed Apr 15, 2020 7:46 pm
by BigBoreFanatic
IMG_7164.JPG
IMG_7163.JPG

Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.

Posted: Wed Apr 15, 2020 9:00 pm
by bor
paar van my 308NM