6.5mm punte ruil
Posted: Tue Apr 14, 2020 3:55 pm
Goeie middag almal
Ek het 45 X 6.5mm Nosler Custom Competition 140gr punte wat ek graag sal wil ruil vir enige 6.5mm 140gr jagpunte
So asb as iemand iets het het of van weet sal ek dit waardeer.
Eks in PTA
Groete
Pieter