Page 1 of 1

.264/6.5 123gr A Max te ruil vir 140gr

Posted: Sun Apr 12, 2020 5:00 pm
by Apie
Soos hierbo

300 x 123greiners te ruil vir 300 x 140greiners


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .264/6.5 123gr A Max te ruil vir 140gr

Posted: Sun Apr 12, 2020 9:16 pm
by Pieterburger
Apie,

Indien jy sal belangstel om die 123 Amaxe te verkoop, het ek iemand wat moontlik sal belangstel.

Groete
Pieter

Re: .264/6.5 123gr A Max te ruil vir 140gr

Posted: Mon Apr 13, 2020 8:01 am
by Apie
Pieterburger wrote:Apie,

Indien jy sal belangstel om die 123 Amaxe te verkoop, het ek iemand wat moontlik sal belangstel.

Groete
Pieter
Dankie Pieter

1ste prys sal wees as ek kan ruil!

Indien ek 140greiners kan opspoor het ek lekker baie om mee te werk.

Nie lus om ladings te ontwikkel en oor 300 skote weer te begin nie!


Sent from my iPhone using Tapatalk