Vertrou op ons ALMAGTIGE VADER.
Posted: Fri Apr 10, 2020 8:20 am
Hierdie is so waar.
Ek bid vanoggend aan julle almal,en ons mede broers en susters in geloof toe,dat ons die gemoedsrus en kennis sal ontvang en besef dat ons ALMAGTIGE VADER nog steeds in beheer is ...en dat SY wil perfek is.
Al verstaan ons as mens dit nie altyd nie.
In Matheus 7 vs 7 sĂȘ ons VADER vir ons
"Bid en julle sal ontvang"
In Jeremia staan die volgende... Vertrou op ons VADER ...
Geen lekkerder gevoel as om te weet dat als in jou lewe in SY hande is nie!