Hoe om jou pistool vas te hou
Posted: Fri Mar 13, 2020 11:06 am
Mods ek het gesoek maar ek kry nie n hofie hieroor nie. As daar is plaas dan die pos van my daaroners asb.
Ons het baie pistool eienaars hierso (ek ingesluit) en nadat ek die drie kort videos gesien het oor die "grip" van jou pistool wil ek dit graag deel - dis baie insiggewend en kan n paar manne dalk baie help.
Ek het ook n fout agtergekom op my 'grip' wat ek more op die baan gaan uitsort
Geniet en skiet raak.
https://www.youtube.com/watch?v=Ue1l1qz-U4M
https://www.youtube.com/watch?v=ylh4DyMADRU
https://www.youtube.com/watch?v=MY6gwhj5qpY
Voel vry om enige ander helpende informasie oor pistool vashou (grip) hier te plaas.