Page 1 of 1
Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Sun Mar 08, 2020 3:09 pm
by Bighero6.5
Goeie dag
Die IOR 5.8-40x56 met ñ 40mm tube is te koop vir 40k met ringe, of naaste offer. Die scope is bedoel vir die ouens met die 2km plus gewere.
IMG_6478.jpg
IMG_6478.jpg
IMG_6478.jpg
IMG_6478.jpg
IMG_6478.jpg
IMG_6479.jpg
IMG_6480.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Sun Mar 08, 2020 5:32 pm
by Jaco v Zyl
Ek offer 10k
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Sun Mar 08, 2020 6:03 pm
by JohanvB
Daai scope volgens die site,
https://www.advancetactical.co.za/produ ... m-reticle/ kos 'n klein huisie vol geld... Om R10 000 te offer.. Ja nee...
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Sun Mar 08, 2020 6:13 pm
by Capt. Yoda
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Sun Mar 08, 2020 7:00 pm
by Diesel Dog
Kruishaar? Is dit Rusan ringe?
DD
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Sun Mar 08, 2020 9:51 pm
by Bighero6.5
Ek sal moet gaan kyk. Ek was siek en op chemo, so ek het gesukkel om te sien. Gedink dit is kla praat met my. Toe koop ek wat ek gelees het is die wêreld se beste scope. Wel nou gaan dit goed met my en ek dink nogsteeds dit is die wêreld se beste scope, maar hy is te swaar vir bisley FTR. Op 600mt kan ek die gat in die papier sien.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Mon Mar 09, 2020 7:20 am
by Pinkes
Jaco v Zyl wrote: Sun Mar 08, 2020 5:32 pm
Ek offer 10k
skerp
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Mon Mar 09, 2020 7:57 am
by Landcruiserman
Mil/Mil

?
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Mon Mar 09, 2020 8:43 pm
by Bighero6.5
Mrad
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Mon Mar 09, 2020 9:24 pm
by Bighero6.5
Die ringe kom van Geoffrey af. Ons het hulle deur Heinds bestel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Mon Mar 09, 2020 9:29 pm
by Bighero6.5
IMG_6499.png
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Mon Mar 09, 2020 9:32 pm
by Bighero6.5
Die ringe is ñ zero cant.
Hier is ñ mooi foto van die kruishaar
IMG_6500.png
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Mon Mar 09, 2020 10:14 pm
by Diesel Dog
Dit lyk vir my na n moa reticule die MP-8 Xtreme X1 MIL tactical reticle het 12mrad op die horisontaal en 15 mrad vertikaal met .5mrad spasies.
DD
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Mon Mar 09, 2020 11:01 pm
by Bighero6.5
Dd hier is v jou ñ onderstebo foto met my foon deur die scope
IMG_6501.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Mon Mar 09, 2020 11:44 pm
by Diesel Dog
Dit is die MRAD kruishaar wat ek ken .
DD
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Tue Mar 10, 2020 6:32 am
by Heinz Petersen
Ek het ook n Valdada en dit is n baie goeie scope. Seker die tweede beste scope op die mark.
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Tue Mar 10, 2020 8:05 am
by Bighero6.5
Wat sal nou die beste wees as ek mag vra. In bisley speel gewig ñ rol, anders sou ek daai scope nooit verkoop het nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Tue Mar 10, 2020 9:38 am
by joe rocket
Vir my is dit n Kalhes 525i. Weeg so 960 gram. 30mill elevasie en 20mill windage. Die scope kan track. Briljante glas.
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Tue Mar 10, 2020 10:48 am
by Heinz Petersen
Bighero6.5 wrote: Tue Mar 10, 2020 8:05 am
Wat sal nou die beste wees as ek mag vra. In bisley speel gewig ñ rol, anders sou ek daai scope nooit verkoop het nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die beste moet nog gemaak word
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Tue Mar 10, 2020 11:34 am
by Tiaan Vermeulen
Goeie middag.
waar is jy gelee? ek sal graag na die kwaliteit van die glas wil kyk indien jy in die WP is?
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Wed Mar 11, 2020 11:46 pm
by Bighero6.5
Tiaan ek is in Witbank mpu. Ek kan jou versekker die glas is die beste wat ek nog gesien het. Die glas word gemaak in Duitsland. Ek het die special net tot môre 5 uur. Ek drop die prys na 35k. As hy nie verkoop nie dan hou ek hom en bou vir mt ñ 2 km gun. Gaan kyk al dir youtube videos oor hom. Daar is nie regtig baie om van te kies in sy klas nie.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Thu Mar 12, 2020 11:35 am
by Tiaan Vermeulen
Kan jy asb vir my jou kontak nommer PM. ek sal jou graag wil skakel oor die scope asb?
Re: Scope 4 sale IOR Valdada
Posted: Sat Mar 14, 2020 5:51 pm
by Bighero6.5
Verkoop. Geluk Henry met jou monster IOR Scope
Sent from my iPhone using Tapatalk