Page 1 of 1

308 met 168gr Berger vld hunting.

Posted: Thu Feb 27, 2020 4:33 pm
by BenBotha
Het 'n vraag vir die slim manne. Ek is besig met load development vir my 308, het besluit op 168gr Berger vld hunting nuwe lapua brass en cci 200 slagdoppies (wil accubond LR ook try maar lyk my beskikbaarheid maar bietjie dodgey) ek het varget en N540 tot my beskikking. Met voorlopige Load development het ek N540 gelaai teen 43gr en so om en by 2640 fps gekry, ek het ook varget teen 45 en 45.5gr gelaai en 3 skote van elk geskiet spoed vir beide was byna die selfde by so 2765fps. Nou my vraag ek het geen pressure signs gesien op enige van my doppies nie ook nie swaar bolt lift nie maar volgens ql is daai varget load omtrent 10k oor druk! Wat moet ek doen? Ek wil graag so veel as moontlik uit die lading kry en daai 45gr varget load het 'n 1/2 moa group gelewer met 'n SD van soos 4!

Enige hulp sal waardeer word!

Re: 308 met 168gr Berger vld hunting.

Posted: Thu Feb 27, 2020 4:56 pm
by Dale SH
Hodgdon generate 2731 fps with a 168 grain bullet from a 24 inch test barrel.
You are above that with a 22 inch barrel so you are indeed running close to 70 000 psi
The fact that you are not seeing pressure signs means that you cases are well head spaced.
Let the velocity tell you the facts.
Don't use that load.

Re: 308 met 168gr Berger vld hunting.

Posted: Fri Feb 28, 2020 1:03 pm
by CassellG
Ben ,het jy al die stukkie gelees oor hoe om quicloa te kalibreer vir jou kruit. dit lyk vir my na "n groot verskil tussen jou teoretiese en actual waarde , en kan jou dalk in die moeilikheid kry.

my 2c , moenie verby 2650 op die gemete sped gaan met daai 168 voor jy nie deeglik jou huiswerk gedoen het nie

Re: 308 met 168gr Berger vld hunting.

Posted: Fri Feb 28, 2020 1:19 pm
by Gawie(13mm)
42 grein Varget sal jou dus 2600 vps gee op 'n node wat in lyn is met die meeste ander 22 duim 308's met koeƫls in die 160 tot 168 grein gewigs klas.

Varget gaan nie jou 308 in 'n 30-06 kan verander nie, maar wel in 'n pypbom. ;)

Re: 308 met 168gr Berger vld hunting.

Posted: Fri Feb 28, 2020 3:03 pm
by BenBotha
Thanks vir julle advies. Sal nou laai op die laer node van 2616 fps!

Thanks