Page 1 of 1
7000 Rondtes per uur
Posted: Fri Feb 14, 2020 9:43 pm
by tripodmvr
Re: 7000 Rondtes per uur
Posted: Sat Feb 15, 2020 7:54 am
by knipmes
Jy moet nogal ryk wees om soveel te skiet en komponente te koop om hierdie masjien te regverdig Miskien kan n paar manne dit saam gebruik. As die SAPS hiervan te hore kom sal hulle jou daarvan beskuldig dat jy die ammunisie op kommersiele skaal vervaardig. Lekker propaganda vir die Minister.