Page 1 of 1
300 PRC Reamer
Posted: Mon Feb 10, 2020 1:54 pm
by jacques85
Middag almal.
Ek wil binnekort vir my n 300 PRC op n Howa lang aksie bou. Ek het klaar die loop en wil hoor of julle weet van n geweersmid wat dalk n reamer het? My geweersmid het nie een nie so wil by daai persoon hoor of ons hom dalk kan huur vir die dag wat ons hom gaan nodig he.
As iemand weet van een, stuur my asb n boodskap.
Groete
Jacques
Re: 300 PRC Reamer
Posted: Tue Feb 11, 2020 7:20 pm
by Pinkes
Daar kom howa 300prc in julie in. Plaas wag jy maar net tot dan..

Re: 300 PRC Reamer
Posted: Tue Feb 11, 2020 7:33 pm
by Diesel Dog
[quote=Pinkes post_id=803162 time=1581441634 user_id=5231]
Daar kom howa 300prc in julie in. Plaas wag jy maar net tot dan..

[/quote]
Het ook gedink om die HOWA route te gaan voor ek n loop offer! As die kool die sous werd is ,dan sal ek die langloop try.
DD
Re: 300 PRC Reamer
Posted: Tue Feb 11, 2020 7:47 pm
by Pinkes
As jy op longrangeonly.com se site kyk waar hulle die 300wm met die 300prc vergelyk is dit n wash.
Re: 300 PRC Reamer
Posted: Wed Feb 12, 2020 8:08 am
by jacques85
Eks darem nie haastig nie. Ek skiet nog my 300wm maar wil binnekort begin met dit. Ekt die loop teen n belaglike prys gekoop en niks skiet soos n custom geweer nie. 28" Bartlein 300 prc sal dit wees. Die kaliber is nog net baie nuut en jou keuse op matryse en doppe is ook nog baie beperk.
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Re: 300 PRC Reamer
Posted: Wed Feb 12, 2020 9:00 am
by Arnold
Daar is so min verskil dat ek sou hou by 300WM, die uitstappie gaan daan ook goedkoper wees aangesien jy ingerig is vir 300WM. Maar doen wat jou hart begeer
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: 300 PRC Reamer
Posted: Wed Feb 12, 2020 12:11 pm
by Pinkes
Stel ook voor wat Arnold sĂȘ. Was ook in daai boot maar het besluit om by die WM te hou.
Maar as daar n juk is dan moet hy seker gekrap word...