Page 1 of 1

Rooi Jan

Posted: Mon Feb 03, 2020 1:26 pm
by BenJacobs
Dag sê almal.
Ek vat nou 'n vet kans. Toe ek laarskool was, was daar een onderwyser wat ons die boeke laat lees het. Het iemand dalk dié boekies wat hulle nie meer wil hê nie, of waar kan 'n mens hulle in die hande kry? Ek wil graag vir my jonger broer hulle laat lees.
Groete Ben

Re: Rooi Jan

Posted: Mon Feb 03, 2020 5:28 pm
by Johan Nel
softcover books.co.za