Page 1 of 1
303 skoop montering?
Posted: Sat Feb 01, 2020 1:01 pm
by BenJacobs
Dag sĂȘ almal.
Watter tiepe skoop montering sal julle voorstel op die volgende Lee enfield?
Groete Ben
Re: 303 skoop montering?
Posted: Sat Feb 01, 2020 2:38 pm
by tripodmvr
Google lee enfield scope bases. Daar is verskeie oplossings.
Re: 303 skoop montering?
Posted: Sat Feb 01, 2020 2:40 pm
by Ds J
Thor maak bruggies wat netjies op die 303 pas.
Maak net seker dat die gaatjies ooreenstem.
Thor behoort van die foto af te kan werk.
Re: 303 skoop montering?
Posted: Sat Feb 01, 2020 2:56 pm
by BenJacobs
Waar en hoe kan ek hulle in die hande kry?
Groete Ben
Re: 303 skoop montering?
Posted: Sat Feb 01, 2020 3:15 pm
by tripodmvr
Address: plot 34 Kleinfontein Rd, Rayton, 1001
Phone: 012 802 0294
Die meeste geweerwinkels hou van hulle produkte aan. Ek weet nie of hulle direk aan die publiek verkoop nie.
Re: 303 skoop montering?
Posted: Sat Feb 01, 2020 3:39 pm
by OosKaapJagter
Re: 303 skoop montering?
Posted: Sat Feb 01, 2020 4:23 pm
by Hercules Louw