Page 1 of 1
Amp Annealer
Posted: Fri Jan 31, 2020 9:29 pm
by tripodmvr
Die pad wat tegnologie loop !!!!!!!
https://youtu.be/zPoCZ8T4wrU
Re: Amp Annealer
Posted: Sat Feb 01, 2020 9:22 am
by Christo
Daar leer ek nou weer iets wat eintlik commonsense is.
As jy bullets pull MOET jy weer resize.
As jy drylube gebruik en nie wet tumble gaan die neck tension verskil tussen skoon doppe en doppe wat gewas is.
Re: Amp Annealer
Posted: Sat Feb 01, 2020 10:02 am
by Dale SH
Eish. One day when I'm wealthy I will own one of these fully automated set up's.