Page 1 of 1

Kameelperd gesoek om te jag.

Posted: Tue Jan 28, 2020 5:50 pm
by Spanner
Manne, ek help 'n maat om 'n kameelperd te soek wat te jag is.
As iemand weet waar ek reg kan kom, of begin om te soek sal ek inligting waardeer asb .

Derik