Page 1 of 1

JLK koeëls algehele uitverkoping

Posted: Tue Jan 21, 2020 11:50 am
by Geno
Hier is nog so laaste klompie JLK koeels oor wat ek graag wil skuif.
Die ou wat hul gemaak het is oorlede, en ek weet nie of die besigheid ooit verkoop is nie.
Indien die getal dit regverdig, kan ons oor die prys arm druk.
BC en Twist is aangedui in die kolomme.
Geno 0825354100
Bloemfontein

Image

Re: JLK koeëls algehele uitverkoping

Posted: Tue Mar 16, 2021 6:58 am
by Geno
Ons het so laaste paar pakkies 175gr .308 oor teen R900 per 100