Page 1 of 1

DagJag

Posted: Mon Jan 13, 2020 8:59 pm
by SNYMAN11
Naand Manne,

Ek wil hoor of hier iemand is waar ek rondom Gauteng vir n dag n bok of 2 kan kom skiet.

Verskieslik vlaktes vir bietjie verder skote.

Groete Shaun
0825653303