22 Magnum of standaard .22
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
22 Magnum of standaard .22
Julle manne moet vir my se as ek die kat aan die stert beet het maar 'n mens kan mos standaard .22 patrone in 'n .22 magnum gebruik of nie ?
Dink daaran om .22 te kry en gewonder of dit net nie beter gaan wees om van die begin af 'n .22 Magnum te kry nie ?
Dankie
Dink daaran om .22 te kry en gewonder of dit net nie beter gaan wees om van die begin af 'n .22 Magnum te kry nie ?
Dankie
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
herley
Re: 22 Magnum of standaard .22
Frederik
Jy is reg jy kan die klein patrone in die Magnum gebruik maar glo my jy sal nie die selfde skiet as met die magnum patrone nie. dis amper soos om n paar adidas tekkies by Edgars te koop en n paar amidas by n chinese shop

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
Frederik,
Ek glo ook die 22 gaan verdwaal voor hy by die magnum se lands uitkom.
Mense praat egter met baie lof van die .22magnum.
Ek glo ook die 22 gaan verdwaal voor hy by die magnum se lands uitkom.
Mense praat egter met baie lof van die .22magnum.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 22 Magnum of standaard .22
Ek het een van elk,is vir totale verskillende aanwending.Ek het nog nie gekyk hoe akuraat n gewone .22 patroon in die magnum is nie.Ek weet egter dat magnum patrone met lood punte nie groepeer nie.My .22 is n Bruno en baie akuraat.My gevoel is dat die tipe/kaliber gewere moet goed skiet om tot hulle reg te kom.Daar is geen manier om duiwe te skiet met die magnum nie,met n onakurate .22 sal jy jou net frustreer.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 22 Magnum of standaard .22
Dankie manne dan sal ek maar by die gewone .22 bly.
Enige iemand wat weet van 'n werkende .22 wat hulle van ontlsae wil raak ?
Enige iemand wat weet van 'n werkende .22 wat hulle van ontlsae wil raak ?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 22 Magnum of standaard .22
Probeer n Bruno kry,al betaal jy meer, dit is net die moeite werd.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
Frederik ek het 'n gewone 22 maar een van die ouer ooms by ons klub het 'n Magnum. Man wat 'n lekker geweer!!!
Soos reeds ges? kan jy geweone 22's in hom skiet maar akuraatheid ly defnitief daaronder

Die gewone 22 se doppies bars ook soms in die Magnum se kamer.
As jy mooi gaan kyk sal jy opmerk dat die Magnum se doppie effe grootter deursnee het, dis min maar dis daar.
Die gewone 22's skiet teen so 1100-1200ft/s en die magnums teen so 1500- 1700ft/s.
Lekker gewere beide van hulle.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
Fred,
Kry vir jou n Magnum as jy die kaans kry.
Dit is die geld en moeite werd.
Kry vir jou n Magnum as jy die kaans kry.
Dit is die geld en moeite werd.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
Ek stem.Gerhard wrote: Fred,
Kry vir jou n Magnum as jy die kaans kry.
Dit is die geld en moeite werd.
Het beide en teen vandag se .22Lr pryse kan jy maar die Magnum koop. Hy skiet 'n bars hou. Daar waar 'n .22LR se fut uit is roer hy nog sommer.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
Frederik... Ek weet van 'n tweedehandse BRNO model 1 vir R2000 Die hout kort 'n skuur en Olie... Laat weet as jy nie regkom nie!
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 22 Magnum of standaard .22
Lyk my julle manne is vinnig sal geldjies bymekaar moet skraap. 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 22 Magnum of standaard .22
Koop daai Bruno.Jy kan altyd later n Magnum koop
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
Ek sou se,,wat wil jy met die geweere doen,,skuif skiet,voels skiet,jakkals skiet,n springbok of rooi bok skiet,dalk n bees vi biltong,of by n pos wag om n vark of gemsbok teskiet
???
.22 ja,petroone goedkoop en duiwe,skuifskiet 50m,,MA DIE MAG,,,,KAN JY ALLES DOEN TOT OP 100M,,EK WEET KAN FOETOES WYS, cci 40g solid 1865fps,,gemsbok 70m voor kop geskiet nie n tree,net daar opgtel,,kudoe bul 170kg tussen oor en oeg,net daar opgetel.Dan moenie die 17Hornet vir geet 3x die .22mag,,,dis die moeitewerd om vir die geweer tewag,40g, 3600fps.

BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 22 Magnum of standaard .22
Elke geweer man moet n gewone .22 he glo maar
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
Oom Fanie
Mooi loop
Francois
Ek stem......Elke geweer man moet n gewone .22 he glo maar
Mooi loop
Francois
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
suid wes,suid wes wrote: Ek sou se,,wat wil jy met die geweere doen,,skuif skiet,voels skiet,jakkals skiet,n springbok of rooi bok skiet,dalk n bees vi biltong,of by n pos wag om n vark of gemsbok teskiet???
.22 ja,petroone goedkoop en duiwe,skuifskiet 50m,,MA DIE MAG,,,,KAN JY ALLES DOEN TOT OP 100M,,EK WEET KAN FOETOES WYS, cci 40g solid 1865fps,,gemsbok 70m voor kop geskiet nie n tree,net daar opgtel,,kudoe bul 170kg tussen oor en oeg,net daar opgetel.Dan moenie die 17Hornet vir geet 3x die .22mag,,,dis die moeitewerd om vir die geweer tewag,40g, 3600fps.
Die manne is braaf om groot wild met n .22mag te skiet
Oom Fanie, ek stem nogal saam met FM oor die .22 en as oom iets soek met bietjie meer oemf dan is daar nog altyd n 204 of 223.
Mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 22 Magnum of standaard .22
Witpietskiet
+1
+1
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
Morne (suid wes)
Stem nie saam met jou data nie.......
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... 17-hornet/
Vanaf die SAVAGE site.....
http://www.shootingnews.com.au/news/111 ... hornet.php
Mooi loop
Francois
Stem nie saam met jou data nie.......
Daar bestaan nie n 40gr 17cal koeel nie.....17, 20, 27 en 37, wel sover ek weet, hier is n paar quotes van manne wat die gun het.........Dan moenie die 17Hornet vir geet 3x die .22mag,,,dis die moeitewerd om vir die geweer tewag,40g, 3600fps
20gr VMax @3650 fps.
Dis die Ackley version....My 17 Ackley Hornet (3880 fps with 20 gr V-Max)
http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... 17-hornet/
Vanaf die SAVAGE site.....
http://www.shootingnews.com.au/news/111 ... hornet.php
Mooi loop
Francois
- suid wes
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm
Re: 22 Magnum of standaard .22
JY IS REG,SORY!!

MA kan n ou meer vra op soo n klien kalieber.
MA kan n ou meer vra op soo n klien kalieber.
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE