Page 1 of 1

Wind pomp herstel

Posted: Thu Jan 09, 2020 7:55 pm
by Jay Jay
Hi almal
Hoop dit gaan goed.
Ek is op soek na n persoon wat n windpomp kan herstel.
Skade gehad met die storm winde in Ventersdorp.

Baie dankie

Re: Wind pomp herstel

Posted: Fri Jan 10, 2020 4:02 pm
by Dirkvh
Bel jou naaste ko-op, hul sal details van iemand in jou distrik het

Re: Wind pomp herstel

Posted: Sat Jan 11, 2020 4:13 pm
by jean 7mm
Bel vir hentie 0828999100 hy sal jou kan help hy is in ventersdorp

Sent from my SM-J610F using Tapatalk


Re: Wind pomp herstel

Posted: Sun Jan 12, 2020 7:26 am
by Jay Jay
Baie dankie, sal hom bel.