Page 1 of 1

Kersfees Mes

Posted: Mon Jan 06, 2020 11:00 pm
by Xplicitly
So bietjie gespeel met koolstof staal en gelamineerde hout...
20200104_122629.jpg
20200104_122645.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk


Re: Kersfees Mes

Posted: Tue Jan 07, 2020 6:12 am
by jdpretorius
Baie mooi gedoen

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk


Re: Kersfees Mes

Posted: Tue Jan 21, 2020 9:07 pm
by theedge
Baie netjies maat

Re: Kersfees Mes

Posted: Wed Jan 22, 2020 7:21 am
by Askari
Besonderse hef! Ek hou baie van jou lem se vorm... jou mes het baie mooi lyne.

Re: Kersfees Mes

Posted: Wed Jan 22, 2020 8:35 am
by knipmes
Mooi mes. Dit gaan lekker afslag.

Re: Kersfees Mes

Posted: Fri Jan 24, 2020 9:01 am
by Xplicitly
Baie dankie manne.

Ek moet sĂȘ, die vorm van die lem werk baie lekker en ek dink ek gaan by die ontwerp bly.

Ek is nie seker of ek wel met koolstof staal wil werk nie. Dit is vir my moeiliker om met dit te werk as N690 of 14C28. Hy slyp nouwel makliker en is vrek hard, maar vlek ook bitter vinnig.

Groete
Marius

Sent from my SM-G965F using Tapatalk